Maaar werklik, lag en lag en lag…. Glo my alles wat lekker is, gebeur eers na 30! Jy het so baie om na uit te sien!! Baie geluk, (jy mag maar huil as jy 38 strike, ek het…
Obviously lag jy die aand, huil die volgende dag as die grandpa’s en disprins en tamatie cocktails nie werk nie!
Hierdie jaar is my kroon verjaarsdag (ek raak 28 die 28ste April) en ek gaan lag en lag en drink en drink, en die volgende dag huil en kerm en kla en slaap, want ek gaan myself weereens beperk, beperk tot die absolute maksimum wat ek kan! Afterall raak jy net 1keer 25 en kan dit nooit weer oorhê!
Veels geluk, skat!
Ek hoop jy het my sms’ie gekry??
“May people always laugh with you - never at you
and may they cry with you - never because of you”
xxx
Lag is beter

Dit hou die babbelaas in toom
Lag natuurlik. En dans. BAIE geluk!
Maaar werklik, lag en lag en lag…. Glo my alles wat lekker is, gebeur eers na 30! Jy het so baie om na uit te sien!! Baie geluk, (jy mag maar huil as jy 38 strike, ek het…
Huil eers wanneer jy ‘n halwe eeu is.
Happy Birthday to you, Happy Birthday to you, Happy Birthday to you
Mag die volgende jaar baie geluk bring.
Lag die lewe word net beter, dit kan ek jou promise.
Lekker dag/aand
Lag!! Baie geluk!
Lag so hard en so lekker as wat jy kan en onthou - “life begins at 40″. Jy is nog ‘n embrio!!!
Baie, baie geluk!
Mens, ek is al langer getroud as wat jy mens is. Veels geluk, mag daar nog ‘n hele klompie kwarteeue voor jou lê, met hope geluk langs die pad.
Kuiken.
Baie geluk…
Mykopop…
Ek wonder soms of ouens soos jy weet hoe ouens soos ek wens ek het wat jy het?
Anja!! happy happy birthday!
DM… ek dink ons almal wens ons kan he^ wat Mykopop het!
Baie geluk! Jy huil eers wanneer jy nader aan 60 is as aan 20! MAAR, dit is steeds wat jyself daarvan maak! Lekker dag!
Happy happy birthday!!!! Smile all the way
Baie geluk!!!
happy birthday CrAzY WoMeN!
Obviously lag jy die aand, huil die volgende dag as die grandpa’s en disprins en tamatie cocktails nie werk nie!
Hierdie jaar is my kroon verjaarsdag (ek raak 28 die 28ste April) en ek gaan lag en lag en drink en drink, en die volgende dag huil en kerm en kla en slaap, want ek gaan myself weereens beperk, beperk tot die absolute maksimum wat ek kan! Afterall raak jy net 1keer 25 en kan dit nooit weer oorhê!
Oh, and “TAG” your it!
TroG
Baie geluk. En smile. Baie.
Huil natuurlik. Het jy die plooie gesien toe jy laas in die spieël gekyk het?
Ek is nou n bietjie laat maar baie geluk!! Hoop jou dag was stunning!
Geluk, geluk….
Lag baie, sommer baie. Want dit is later wat alles begin sak….al laer en laer. En rek.
gg
Veels geluk, skat!
Ek hoop jy het my sms’ie gekry??
“May people always laugh with you - never at you
and may they cry with you - never because of you”
xxx
Lag nou. Oor 5 jaar kan jy begin huil. Ek het! Congrats