Daar was 2 strepies…
Ek is baie deurmekaar.
Update:
Die dokter het vanoggend die uitslae van Vrydag se bloedtoets gegee. Dit is bevestig. Ek was Vrydag net oor 5 weke swanger. Dit sink nou eers in.
Onlangse Kommentaar