1+1=2 (UPDATE)

12 03 2008

Daar was 2 strepies…

test.jpg

 

Ek is baie deurmekaar.

 

Update:

Die dokter het vanoggend die uitslae van Vrydag se bloedtoets gegee.  Dit is bevestig.  Ek was Vrydag net oor 5 weke swanger.  Dit sink nou eers in. 


Actions

Information

27 responses to “1+1=2 (UPDATE)”

12 03 2008
Jo-Ann Schou (14:37:33) :

As dit die antwoord is wat jy wou hê, dan is ek bly vir jou. :-)

12 03 2008
freddy (15:13:21) :

Ja, dan baie geluk. Lyk vir my eerder na 1 + 1 maak nog 1.

12 03 2008
PL (18:15:56) :

Nou weet ons nie of ons moet geluk of ag shame sê nie… Geluk as dit so moet wees en vasbyt as dit nie so moes wees nie. Gaan koop maar solank pakke en pakke gemmerkoekies vir die naarheid. )Dit help net as jy dit eet voor jy jou voete uit die bed uit sit….)

12 03 2008
Jaco (19:50:06) :

Baie geluk met die goeie nuus. Om ‘n baba te verwek (bepland of onbepland) bly steeds ‘n wonderwerk in die kleine.

Moenie dat dit enigsins jou beinvloed in die groot besluite wat jy moet maak nie. Om die waarheid te sê, nou meer as ooit het jy nodig om die regte besluite te neem. Hierdie kind verdien die beste wat jy hom kan gee, fisies EN emosioneel.

Sterkte

12 03 2008
marile (22:33:33) :

Ek hoop die 1 + 1 = ‘n Tweeling…..lol
Baie geluk…..dis ‘n gawe van bo….gryp dit aan en wees dankbaar….ek het een seuntjie en ons sukkel om nog kiddies te hê….ek beny jou! Dis gestuur van bo met liefde!!!!!!1

13 03 2008
BB (06:43:32) :

Huh?? Wanneer lui die trouklokkies?!?!

13 03 2008
Zee (09:46:40) :

Baie baie geluk. Ek sien hier kom groot “spoil” aan die kom!

13 03 2008
TristonJ (17:47:13) :

Geluk! Kinders is die eenigste gereelde wonderwerke op aarde…

ps. drop my n lyn…

13 03 2008
wag-ʼn-bietjie (19:16:24) :

Baie geluk!

Onthou net altyd: Niemand kan ‘n baba beplan nie. Net God kan! (Ps. 139) Hy het die wereld deurgekyk vir ‘n Mamma en Pappa vir hierdie ongebore baba en toe juis julle twee gevind. Hoe wonderlik en spesiaal is julle nie, Hy vertrou julle met een van sy kosbaarste besittings. Hy maak nie foute nie!

14 03 2008
Da Mario (07:08:54) :

So van nou af drink jy juice as ons uitgaan?

14 03 2008
oopkop (07:09:43) :

Of Cream Soda…

14 03 2008
Dellie (07:34:39) :

Baie geluk! Dit gaan die wonderlikste ervaring van jou lewe wees. Geniet elke oomblik.

14 03 2008
neykie (08:08:49) :

baie geluk jong

14 03 2008
Jeannie (10:07:03) :

Baie Geluk ek hoop julle is baie gelukkig met die ”pienk voet”

14 03 2008
vygie (11:01:52) :

Baie geluk!

14 03 2008
Bertus (12:15:20) :

Heita! Wel gedaan!

17 03 2008
platterfuss (07:55:00) :

Eish Anja…

Ek hoop en bid net dis die regte ding…..

Sterkte……

17 03 2008
Da Mario (11:47:01) :

Sal ek nou die een wees om uit te wys dat indien jy Vrydag net oor 5 weke swanger was, jy waarskynlik ‘n baie aangename Valentynsdag gehad het.
Baie geluk inderdaad!

18 03 2008
kyker (05:29:48) :

Baie geluk. Jy sal sien: As jy eers ‘n ouer is, maak die lewe skielik sin, op ‘n ander, dieper manier.

18 03 2008
Pikkelik se Blik (06:25:07) :

Baie geluk, ek hoop jy het ‘n oggendnaarheidlose, voetopswellose, rugpynlose, sooibrandlose en sorgelose swangerskap. Troetel solank die magie!

18 03 2008
Kokkewiet (07:40:31) :

Baie geluk Anja. Geniet elke oomblik!!!

18 03 2008
Tersia (14:27:52) :

Baie geluk en sterkte!

21 03 2008
maxie (20:23:16) :

Baie geluk!!

26 03 2008
rosalindfranklin (14:14:23) :

Ek sien nou eers die update. Geluk!

28 03 2008
boendoe (12:01:11) :

En agteros is ook hier: Baie geluk!

28 03 2008
31 03 2008
Johan Swarts (16:53:46) :

wow, geluk :-)

Leave a comment

You can use these tags : <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>