Comments on: Van Kapoen tot Waatlemoen

By: Berns
Ek het jou skrywe nogal interessant gevind.  Ek is splinternuut in die blogosfeer, maar is gretig om mettertyd darem ook by te dra.  Hopelik is ek nie een van daai wat net kom en gaan soos ‘n miswolkie voor die son nie.

Net nog ‘n puntjie, hopelik is daar darem min bloggers wat so aanhoudend en onnodig vloek soos vokov.  Hy/Sy klink maar net soos ‘n vuilbek tiener wat probeer taai lyk voor die ander skoolkinder.

By: Johan Swarts
Oooooh, maar julle speel lelik met mekaar…

By: Ontwikkeling en Vooruitgang
[...] Hier by Oopkop gaan los ek toe die fatale kommentaar. [...]

By: Skoenlappr
LOL!!

wat begin het as a seriaas subject, het ontaard in ‘n grappige gedoente!

lekker naweek vir almal!

By: Sonia
Rubber necking= koppe wat heen en weer swaai om alles gade te slaan.

LOL.

Silly nonsens, regtigwaar.

Lekker blog, mense!

By: semisoet
Aitsa! Dankie man.

By: lolwtfpwnt
As iemand die klaskaptein is,dan is hy/sy gemaak deur die medeklas”maats” vir ‘n rede,probably “leierseienskappe” of iets.Ek dink dis hoogtyd dat telkom bietjie bandwidth pryse in hierdie land opstoot sodat vuilbek danville trailer-trash soos “vokov” met ‘n bottel brandy en coke op ‘n vrydagaand voor die tv besig gehou kan word,inplaas daarvan om ander mense se fun te spoil of hulle sleg te sề.

Dis gewoonlik ‘n komplex wat iemand so laat vloek,want in die regte lewe,as jy naby my in ‘n winkel so vloek,sal ek jou so harde pielewapper gee,jy sal bid om terug in jou ma se pens te wees vir die volgende maand,nie eers gepraat oor die feit dat jy ‘n vrou so kan slegsề?

Party mans in hierdie land lyk my het ‘n bietjie te wulps geraak,miskien omdat hulle hulleself besig hou met goed wat hulle nie aangaan,soos bv ‘n 70kg persoon wat homself “vokov” noem op ‘n blog en sy DOEL in hierdie lewe is om ander mense se lewens sleg te maak?

As jy in ‘n community(in hierdie geval blogspot se afrikaanse groep mense) wil wees,pas aan by jou community.Dit lyk asof jy nie hier hoort,gaan pub toe saam jou boksburg pelle,bordeelhuis of doen iets konstruktiefs met jou lewe,of ruk jouself reg en blend in saam die res,want dit lyk nie asof hulle in jou tipe klas is.

Ek vind dit regtig verskriklik moeilik om te glo jy kan so praat in die regte lewe,indien dit regtig so is,kry jy verseker nie “REGTE MANS” se geselskap.Sies man,gaan bietjie buitentoe en ruik vars lug vir ‘n slag.

By: rosalindfranklin
Wat op aarde is rubber necking???

By: Dis ek, Annie
OMW…! Hier klink dit ook al soos Amerikaanse TV. Sonia het WordPress soos ‘n Tsunamie getref en oral lê opdrifsel rond. Intussen val die goudprys, het rentekoerse onveranderd gebly, is daar sprake dat die petrolprys dramaties kan daal, sukkel matrikulante met verandering en het ons darem een medalje by die spele gewen.  Hoe is dit dat so ‘n onbenulligheid soveel aandag kry dat elke tweede blog die assies bly blaas om die vuurtjie aan die gang te hou? En het die nuwe “rubber necking” iets uit te waai met die hit counter wat oortyd werk.

By: vokov
Warmstraal, ek dink jou panties is in ‘n twist.  Jy het jouself lank genoeg as die vokin klaskaptein van WordPress voorgehou.

Ek sien jy vokof binnekort, en dit is ‘n wonderlikheid wat WP getref het.  Jy blog nou lank genoeg hier en maak of jy ‘n vokin saint is.

Jy is gek na gatlek, en ek sien jy doen dit goed.  Go for it.  Jou tong stink soos die vokin dood.  Dis al wat jy ruik.  Jy hou van vuil speel en mense vokin opsweep.  Jou tipe word uitgeken aan die keppe wat hulle dra.

Duidelik sien jy nie die waarheid nie, want dan maak dit jou vokin ongewild.  Jy hou daarvan dat jy die so-called celeb kan mail.  Whooooopie.  Hou jou eerder besig met jou werk voor jou baas hoor jy le heeldag op die blogs.  Jy is mos oooo so besig, en vlieg heen en vokin weer omdat jy so vokin moer belangrik is.  Bloggers met vokin savvy kan deur jou masker sien, en ek dink dit is tyd dat jy dit hoor.  Die EIE EK skree soos ‘n goedkoop slet op jou blog.  Kooooots.

Klap-klap-klap.  Jy het nou ook jou eiertjie gele, maar vokof nou maar weer na jou nuwe site en gaan vee voor jou eie skynheilige deur.