Happy New Year

31 12 2008

My Oupa verjaar vandag so ons almal gaan deur Secunda toe na my Tannie toe om sy 70ste verjaardag te vier.  Die hele familie was lanklaas almal so saam so ek dink dit behoort interessant te wees. 

 

20092

Baie voorspoedige Nuwe Jaar vir almal, mag 2009 net mooi wees.


Aksies

Information

4 responses

3 01 2009
Tersia

Voorspoed, geluk, vrede, gesondheid en vreugde vir julle! Liefies

4 01 2009
Wipneus!

Voorspoedige Nuwejaar vir jou en jou geliefdes! Hoop julle het toe Oupa se verjaarsdag geniet!

6 01 2009
Paula

‘n Baie voorspoedige en gesëende Nuwe Jaar vir julle!

8 01 2009
mykopop

Voorspoedige 2009 vir julle! Ek hoop nie die “interessant wees” het toe bestaan uit ‘n gewag vir te min badkamers soos ek pas by Netjane gelees het nie!

Lewer kommentaar