Ek het nie gaan stem nie. Ek het registreer om te stem. Ek was van plan om te gaan. Gister middag toe ons klaar reggemaak het om te gaan besluit die kar dat hy nie wil hê ek moet gaan stem nie. Boonop stamp manlief toe sy kop terwyl hy goed probeer regmaak dat dit lyk asof iemand ‘n tennisbal onder sy kopvel ingeplant het. Hy was so deurmekaar ek het later nie meer geweet wat om met hom te maak nie. So nou moet ek myself uitskel omdat ek nie gestem het nie.






Sh*t happens….. Julle is nie beroof nie, julle het nie (te) seergekry nie, julle het nog mekaar en julle klein Poplap….. Die verkiesing uitslae is alreeds besig om in te kom nes ‘hulle’ dit beplan het…. Nee wat, don’t fret… Oor 4 jaar het julle weer ‘n kans!