Net gou ‘n vinnige update. My Ma het Vrydag vog uit die knop in haar bors laat trek. Hulle sal haar hierdie week met die resultate bel so ons almal hou duimvas.
Net gou ‘n vinnige update. My Ma het Vrydag vog uit die knop in haar bors laat trek. Hulle sal haar hierdie week met die resultate bel so ons almal hou duimvas.
« Nou moet ek myself uitskel Donnerdag »
| yolla on De la Rey – Lirieke … | |
| yolla on De la Rey – Lirieke … | |
| Tersia on Hello | |
| Retha on Hello | |
| Vlam on Hello |
Ek het al 2 keer aan my bors laat sny en sal nie weer nie, die nuutste is nou die vog wat hulle uittrek, dis gewoonlik fibrositus, Gaan lees ook Bloggenoot se blog sy het dit ook laat doen so rukkie gelede.
Ek hoop maar dis met jou ma ook, en niks ernstig nie.
Hou ook duimvas die kant vir jou ma.