Dankie dat jy wanneer ek siek is vir Dianay aan die slaap maak in die aand. Skipskop het nog nooit so mooi geklink soos wanneer jy dit as ‘n lullaby vir haar sing nie. Ek lief jou oneindig baie.

En oor ‘n bietjie langer is dit ons s’n. Ek is so dankbaar.

Onlangse Kommentaar