Dit gaan so nie gebeur nie…

9 06 2009

GOODWIFE


Aksies

Information

4 responses

9 06 2009
skoenlappr

jeeeeeeez, was daar regtig sulke artikels??
LOL!!
dan was ek nie ‘n good wife nie … sal ook dan nooit een wees nie.

13 06 2009
Sonkind

LOL! My meisiekind het amper beroerte gekry oor hierdie artikel! Haar woorde: “As ek in daai tyd geleef het, sou ek die vrou gewees het oor wie al die ander vrouens in die dorp geskinder het. Ek sou so ge’rebel’ het, hulle sou gedink het ek is deur ‘n demoon oorgevat. En as daar baklei is vir vrouregte, sou ek voor geloop het en my bra ook verbrand het”

Mmm – lyk my ek het haar reg grootgemaak :twisted:

21 06 2009
Frank

Weet u waar ek hier die guide op een groot beeld kan kry vir my meisie?

24 06 2009
skoenlappr

Frank!!! is dit jy?? jou ou ddoos … uhm ek bedoel doring!
en sies! vir wat wil jy dit vir jou meisie uitprint? Ons kan dan maar amper praat van jou “next ex girlfriend”!

Lewer kommentaar