Vir my Lief

25 06 2009

Dankie dat jy wanneer ek siek is vir Dianay aan die slaap maak in die aand.  Skipskop het nog nooit so mooi geklink soos wanneer jy dit as ‘n lullaby vir haar sing nie.  Ek lief jou oneindig baie.

Image0003


Aksies

Information

2 responses

26 06 2009
Ogies

Pragtige klein dogtertjie!!! En dankie vir jou liefie wat waarlik man is. Dis wat ‘n man en pappa van goud doen!

28 06 2009
Girl van die Suburbs

Skipskop opsig self is darem vreeslik mooi! Ek kan nou net dink hoe die prentjie jou kniee lam maak!

Lewer kommentaar