Griffel

27 07 2009

Ek weet ek’s stadig maar ek het darem die huiswerk gedoen.  Dis bietjie dof, sorry.

Image0058


Aksies

Information

4 responses

27 07 2009
boendoe

:lol: Ek kan ook nie meer in lopende skrif skryf nie.

27 07 2009
Alta

Ola meisie…as jy so sê!

28 07 2009
Ogies

:) Ek weet nie hoe ons altyd so lopend geskryf het nie. Dalk omdat ons nie van beter geweet het nie??? Dink jy’t ‘n mooi handskrif!

28 07 2009
Girl van die Suburbs

Kyk hoe mooi krul jou J en G

Alas… Ek kan ook nie meer in lopende skrif skryf nie. Ek flous baie mense en se dit it my “shorthand”…. Ek gebruik dit om vinnig te skryf en dit is onleesbaar vir ander

Lewer kommentaar