Favourite Posts

 Blog-posts wat my laat dink/lag/huil/skree/vloek/giggel/bid/dans/strip (in no particular order): 

DIE GESTORWE SOLDAAT:

ADAM:

WOESTYNSAND:

TANIA:

 LAMMERVANGER:

BLOUTE:

DAMARIO:

RUZELDA:

JOHAN SWARTS:

PIENK ZUIT:

DOROTHY:

ALLEMAN:

BB:

JACQUES:

BOER IN BALLINGSKAP:

JO-ANN:

OUBAAS:

KOBUS EHLERS:

KEVIN:

9 responses

4 04 2007
Da Mario

Nou hierdie is ‘n BRILJANTE idee…. 8)

6 04 2007
Jo-Ann Schou

Ek stem met Da Mario! Jy is OOPkop. :-)

6 04 2007
Rounelle

Ek verlang ok? Ek het DHDI gekyk, ek onthou, en ek kyk na die posts wat jy gekies het. En ek dink dis tyd vir my om in die spieel te kyk en te sê ‘go figure’ .. ek mis jou. Tyd en plek bepaal wat gebeur .. oi .. mag ek maar meer met jou gepraat het daardie aand, mag die geleentheid homself eendag weer voordoen. Geseënde Paasfees Anja. *Hugs*

8 04 2007
Johan Swarts

hehe

ek dink jy het sopas jouself aangestel as blog-kanoniseerder. wat ‘n eer om in jou antologie opgeneem te wees :)

ok, nou moet jy trou met ‘n kannemeyer…

15 04 2007
idiwidi

Ek moet beaam – A+ vir die bladsy. As jy dit update, moet jy die nuwe inskrywings met ‘n geel sterretjie merk.

16 04 2007
oopkop

Dankie dankie julle. Ek probeer die res van die links laai maar dit werk nie so lekker nie. Ek sukkel my dood om dit reg te kry. Sal binnekort update.

23 08 2007
Johan Swarts

/me is rooting for an update ;)

24 08 2007
oopkop

/me will work on an update :P

24 08 2007
Johan Swarts

/me is rejoicing!

Lewer kommentaar